© Daniele Occhiato         Meer kennis oor die europese swael ?      Prente van die fotograaf

 
 


 

 

Europese Swael - Hirundo rustica

 

Ek het gevlieg
Oor die dorpe en die stede
Oor die velde en riviere
Van die Suid-Transvaal
En ondertussen het ek gedroom
Van die huise en die stal
Waar my nessie gehang het
Ek het vir die reis gebid
En ek het weg gegaan

So ver weg het die koud
Het die verlange my gedreef
Van wat my dierbaar was
Maar nu vlieg ek weer - ek kom terug
Na jou huise en jou stal
Waar ek een nessie sal maak
Als ek die reis maar oorleef

Dan het ek die aankoms al gehaal
En uitgetel vlieg ek oor die meer
Soek ek die meisie van my droom
Sien haar daar kom aangevlieg
My klein hart sing vry en bly
Van die somer die vir my wag
So salig warm aan haar sy

Ek het dit nie gesien nie
Een voël so fel en sterk
Dat skielik uit die hemel toegeslaan het
En nog één sekonde het ek gedroom
Vir ek vir altyd my oë gesluit het
Van my nessie dat ek nie sal maak nie
Van die meisie van my droom
Van my plekkie in Transvaal

 

 
 

Terug naar de startpagina            Info Poster    
      Tuisblad      Poësie     Kontak   Agtergrondprente